- Industri: Restaurants
- Number of terms: 519
- Number of blossaries: 0
- Company Profile:
Welcome to Epicurious! We are happy to offer you the very best recipes, cooking features, and video how-tos on the Web.
If you have any questions about locating topics on Epicurious, we hope you'll find the answers right here.
Indonesiese gunsteling met 'n mengsel rou en gedeeltelik gekookte groente bedien met 'n geurige grondboodjiebotter gemaak van warm brandrissies en klappermelk.
Industry:Restaurants
'n Klein, gedroogte, rooibruin boontjie met 'n soet geur. Azuki-boontjies kan heel of gepoeier by Asiatiese markte gekoop word
Industry:Restaurants
'n Alkoholiese drank gebrou uit mout en hop. Gewoonlik sterker en, vanweë die hop, meer bitter as bier. Die kleur kan varieer van ligte tot donkeramber.
Industry:Restaurants
Giftig wanneer rou; het 'n soet, matige geur wanneer gebak of in 'n stroop gemaak.
Industry:Restaurants
Verwys na die styl waarin 'n gereg voorberei is. Die term is ge-Amerikaniseer om ook pastei bedek met roomys te beteken.
Industry:Restaurants
'n Gereg van gekerfde voedsel (gewoonlik hoender of kalkoen) in 'n ryk roomsous wat sampioene, naelbolle, rissies, groen soetrissies en somtyds sjerrie bevat.
Industry:Restaurants
En nederländsk likör gjord på konjak, äggulor och socker. Ibland tillsätts även honung, vanilj eller grädde. Påminner om äggtoddy.
Industry:Food (other)